Kontak | Contact: 011 953-1165 / 087 985 2560

Vars Monnas Nuus


By Monnas roer ons die dinge sommer baie vinnig en Monnas se FaceBook-blad sal sorg dat jy elke brokkie nuus kraakvars kry – kyk gerus hieronder …

“LIKE” sommer NOU die Monnas FaceBook-blad (sien onder)!

#monnasvsrustenburg 🏈Baie geluk aan al die spanne wat vandag gespeel het! Monnas en Rustenburg het alles gegee en dit het gewys! Die gees, passie en trots spreek boekdele van albei skole! #monnasrugby #secondtonone

Uitslae:
0/14B M: 7 R:5
0/14A M: 24 R:7
0/15B M: 7 R:10
0/15A M:24 R:3
0/16B M:64 R:0
0/16A M:63 R:14
3de span: M:17 R:8
2de span: M:57 R:7
1ste span: M:54 R:20
... See MoreSee Less

#monnasondersteuners #monnasgees ... See MoreSee Less

Baie geluk aan Ulrich Gildenhuys wat die 20 km "sprint" gewen het! #bestmedsondelamtb #monnasmbt #secondtonone ... See MoreSee Less

Now “LIKE” Monnas’ FaceBook Page, guys!

Lees Meer - Read More

Monnas NUUS | Monnas NEWS